Menlopark Hoërskool Alumni Blog

Menlopark Hoërskool Alumni Blog

Tuesday, June 1, 2010

SPEKTAKEL SPEKTAKEL!

Spektakel Spektakel! is 'n Komiese Musiekblyspel deur Jacolien Lüneburg, Anina van de Wall en Cara Pistorius en word opgevoer deur leerlinge van Die Hoërskool Menlopark in die Hoërskool Menlopark Skoolsaal.

Vertonings is van 14-17 Augustus en 21-22 Augustus 2010. Bring die hele gesin!...Kaartjies kan elektronies gekoop word deur die volgende stappe te volg:

1 Bespreek jou sitplek vir SPEKTAKEL SPEKTAKEL! telefonies by 0716820979

2 Betaal aanlyn en faks die bewys van betaling aan 0866753451. Ons hou jou kaartjies vir 48 uur tot dat ons die bewys van betaling ontvang het.

GEMAKLIK! GERIEFLIK! GEMOEDSRUS! GOU! :-) Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan Auriel by admin@gessaconsult.com

Volg die volgende skakel vir Spektakel Spektakel! op Facebook:

http://www.facebook.com/groups/edit.php?members&gid=129946053686835#!/event.php?eid=112387712139231&ref=mf


No comments:

Post a Comment