Menlopark Hoërskool Alumni Blog

Menlopark Hoërskool Alumni Blog

Tuesday, June 1, 2010

Welkom!

Dagsê vir die elektronies gevorderdes!

Ja ons is stadig maar seker besig om die Alumni by die tye aan te pas. Ek heet dus elkeen welkom wat hier besoek aflê.

Hou Die Menlopark Hoërskool Alumni Blog dop vir nuus oor die skool, ou-leerlinge en wie, wat en waar is die volgende reunie of ander event.

As jy reeds op Facebook is, word deel van die Menlopark Hoërskool Alumni groep deur die volgende skakel te volg:

http://www.facebook.com/profile.php?id=100001148175173#!/group.php?gid=129946053686835&ref=mf

Sien julle hier en daar en oral.

Groete,

Dirk van de Wall (Alumni Voorsitter)

No comments:

Post a Comment